TEKS-fm
NSFW Safe
Is this playlist safe for work?

Musiek vir die Massas


Notes

"Musiek is en sal altyd my eerste liefde wees, maar selfs met passie kan iets vervelig raak, om dieselfde liedjie oor en oor te sing . . . Dis soos om in ’n verhouding te wees!

Jy moet heeltyd daaraan werk, dit elke keer soos die eerste keer laat voel. Met my terugkeer na die ateljee moes ek eers uitpluis wie ek nóú is, myself as’t ware herontdek en weer bekend stel. Dit was ongelooflik, onverwags en heeltemal onvoorspelbaar, maar op die beste manier moontlik.”

Wat is pop regtig?

Popmusiek is wat hy maak en wat hy nog altyd wou maak.

Maar ons moenie so maklik pop met net Britney of Beyoncé vereenselwig nie.

Pop is baie progressief, dit kan enige vorm aanneem, enige genre wees. Vir my is ’n hoofkenmerk van popmusiek juis die vermoë om verskillende genres te oorkruis."

-Jimmy Nevis


12 tracks
Comment on this mix


 
Quantcast