TEKS-fm
NSFW Safe
Is this playlist safe for work?

Die lewe se klankbaan


Notes

Sommige meesterstukke sal die toets van die tyd deurstaan as ’n ewige bewys van die kreatiwiteit van hul skeppers. Hul skoonheid, krag en poësie sal in die toekoms nog so geldig soos die eerste dag.

Ander raak weg tussen die hordes deuntjies en draaitjies en drankies van die lewe. Hierdie is maar 'n handjie vol liedjies wat sover vir iemand iewers in die wereld die toets van tyd deurstaan het.

Hoe klink jou klankbaan?


8 tracks
Comment on this mix


 
Quantcast