Thalita_vdMerwe
NSFW Safe
Is this playlist safe for work?

Musiek is 'n kroniese verslawing...


Notes

Dis altyd lekker om 'n student te wees.
Musiek is inderdaad 'n kroniese verslawing maar dankie tog , ons almal sal hierdie een oorleef.

Musiek vir die siel, dalk 'n paar liedjies wat jy nog nooit gehoor het nie. So gee ons maar vir almal 'n bietjie blootstelling. Party liedjie val bietjie hard op jou oor...

My smaak is anders as joune, dis normaal.


32 tracks
4 comments on Musiek is 'n kroniese verslawing...


Ek is vreeslik bly jy besef ook dat mense se musiek smaak verskil. Ek hou baie van hierdie mix van jou! Ek is ook n groot aanhanger van Afrikaanse musiek! As jy wil kan jy my betjie na my smaak gaan luister! http://8tracks.com/partystarter/something-lekker-south-african! Dit is trots Suid Afrikaans!

THALITA !!!!!!! kyk waar loop ek jou raak haha ,WHAT dankie vir die lekker musiektjies..dit word kliphard in die koshuis gespeel .. mis jou

 
Quantcast