TEKS-fm
NSFW Safe
Is this playlist safe for work?

Op die klankbaan...


Notes

So kom ons wees eerlik. Ons almal prober altyd ons lewes so feestelik en fabelagtig moontlik te laat lyk op Instagram, terwyl ons in der waarheid meeste van die tyd net movies/series le en kyk die hele dag lank.
Jy weet jy doen dit, maar nie te bekommer. Dis okay. Dis waarvoor hierdie playlist hier is.

Hiermee embrace ons saam ons ledigheid met 'n paar all time favourite uit die film wereld. So gaan maak popcorn, le terug, relax en geniet.

Challenge: Kyk of jy kan raai uit watter movie/series elke liedjie kom.

-TEKS-fm


9 tracks
Comment on this mix


 
Quantcast